Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch Selfsorg-eenhede

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, Kaapstad geleë. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat gesellig wil oornag. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 6Elke eenheid het 'n en suite-badkamer me...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Mulberry House bied verblyf in selfsorgkamers in die hartjie van Rondebosch in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

Vanaf
R625
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Rondebosch

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

The Pool Room is 'n luukse, privaat gaste-kothuis wat op die eienaar se perseel in Rondebosch, 'n lowerryke voorstad in Kaapstad, geleë is. Die perseel is op die perfekte plek in die Kaap geleë, net 'n paar minut...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot die N2-, M3- en M5-hoofweë. Hierdie huis het 'n Victoriaanse styl en bied verblyf in 2 suites me...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Tullyallen Apartment bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Dis naby restaurante, winkels en die Universiteit van Kaapstad se bushalte. Die woonstel is ten volle gemeubileer en is op...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf Universiteit Kaapstad en Nuweland Rugby- en krieketstadion. Di...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Jamieson Cottage is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die kothuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede, insluitende die Universiteit van Kaapstad....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Newlands Cottages bied selfsorgverblyf en is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rondebosch selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Rondebosch akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Rondebosch akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za