Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Roodeplaat
4/5
volgens 5 resensies

Lees regte resensies van Roodeplaat van 5 geverifieerde gaste.

Indien jy Roodeplaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Roodeplaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodeplaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodeplaat accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodeplaat akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Kievits Kroon Gauteng Wine Estate is in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat, en bied gerieflike dog luukse verblyf aan sake...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Suikerbosrant Sleep & Go is in Kameeldrift East in die Roodeplaat Dam-area geleë en bied verblyf naby die N1 en ve...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Retro Motel is deel van die bekende Retro Café en is in Pretoria geleë. Pretoria spog met 'n aantal natuurlike en k...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)

El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)

Vanaf R3 790
R3 790 R2 653
per nag, vir 2 mense

The Blades is 'n eksklusiewe hotel op 'n 10 ha-eiendom in die ongetemde bosveld aan die oewer van die Roodeplaatdam...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R3 790
R3 790 R2 653
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)

The Captain is 'n lieflike vakansiehuis in die asemrowende Alenti Langoed in Roodeplaat. Hierdie eiendom bied gaste...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)

Karee Laagte

Selfsorg in | Pretoria, PretoriaRoodeplaat
Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense

Karee Laagte bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat grens aan die hoofhuis, maar 'n aparte ingang...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 10)

Mabidi Guest House bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Roodeplaat. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat op...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 10)