Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (4)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Roodeplaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Roodeplaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodeplaat selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodeplaat Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodeplaat Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodeplaat

El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond. Verblyf word gebied in 'n dubbel-, koningin- of enkel...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pretoria, Roodeplaat

Karee Laagte bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat grens aan die hoofhuis, maar 'n aparte ingang het. Die woonstel is op 'n plot in Roodeplaat, met 'n groot tuin en swembad. Verder is daar ook 'n ...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pretoria, Roodeplaat

Mabidi Guest House bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Roodeplaat. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die stad. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Roodeplaat

Zeekoehut is reg buite Pretoria, omtrent 'n kilometer van die Roodeplaatdam langs die Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dié verblyf is naby verskeie troulokale en is ideaal vir gesinne wat 'n oornagplek soek. ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Roodeplaatte sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Roodeplaat

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kameeldrift-Oos, Pretoria

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af. Daar is 3 eenhede w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense

Heike's Place is 7 km vanaf Roodeplaatdam op 'n kleinhoewe in die Dinokeng-area net buite die Dinokeng Wildreservaat en bied heerlike verblyf aan oornaggaste vir 'n troue of sportgeleenthede in die area. Dié woon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Augsburg is op 'n kleinhoewe geleë aan die buitewyke van Pretoria in Pumulani, gerieflik naby die N1-afrit. Verblyf by Augsburg is beskikbaar in 2 individueel versierde kamers. Die kamers is toegerus met dubbel-,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Gauteng

Bospatrys Retreat is 'n lieflike tuinwoonstel in die Buffelsdrift Natuurreservaat, slegs 30 minute vanaf Cullinan. Verblyf word gebied aan 4 gaste in ’n woonstel wat beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n komb...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Zambezi Country Estate, Pretoria

Anja's Place is 'n selfsorg-eenheid van 65 m² op die eerste verdieping van 'n luukse sekuriteitskompleks, 21 Zambezi Estate. Daar is 'n ontspanne vakansie-atmosfeer en die grasdak-ontwerp is eg Suid-Afrikaans. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

De Berg Hutte is in die woonbuurt Montana Park, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n gesin, 'n sakereisiger of net as 'n gerieflike oornagplek. Dié woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en het slaapplek vir...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Christa's Place is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die suite is op 'n woone...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, East Lynne

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 v...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Roodeplaat

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Moulton Place is in die luukse Waverley in Pretoria geleë. Verblyf word in 2 gerieflike kamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n privaat badkamer. Ontbyt is op versoek teen ‘n ekstra...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons bied aan ons gaste net die beste en wanneer jy by ons bly sal jy so tuis voe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montana, Doornpoort

Home away from Home is in Christiaanville, Montana en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, hooftoegangsroetes, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorghuis ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Dragonfly Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Meyerspark, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid is geskik vir 2 en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Kingfisher Waverly is 'n losstaande selfsorgwoonstel op ons perseel. Dit is in 'n lowerryke buurt naby die berge in Waverley in Pretoria geleë. Kom ontspan by dié rustige tuiste waar jy so tuis soos by jou eie hui...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebi...

15% af Aanbod!
VanafR589
R501
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Jacques' Container Stay bied unieke oornagverblyf aan 'n enkelreisiger in Waverley, Pretoria. Die ingerigte vragskiphouer het 2 jaar geneem om te voltooi en spog met groot vensters en 'n skuifdeur wat oopskuif om ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Roodeplaat selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Roodeplaat akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Roodeplaat akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za