Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Roodepoort

4.4 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Roodepoort van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Roodepoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Roodepoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodepoort B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodepoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodepoort B&Bs

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR965
R676
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilgeheuwel, Roodepoort

Milly's Touch B&B Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgewing op die eienaar se perseel in die Wesrand van Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloofendal, Roodepoort

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal. Die B&B is in 'n rustige tuin met 'n mooi uitsig oor die Kloof en Dal Natuurreservaat. Die B&B bied verblyf in 5 slaapkamers in die huis, asook in 'n atelje...

Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonnedal, Roodepoort

North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Tres Jolie, Roodepoort

La Serena Guest House & Conferencing bied akkommodasie in die noordwestelike gedeelte van Johannesburg. Dié gastehuis bied verblyf in 1 'executive' suite en 2 klassieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Roodepoort

Silver Birch Bed and Breakfast is in Ontdekkerspark, Roodepoort geleë en bied jou al die hoogtepunte van die omgewing. Dit is naby pragtige natuurskoon en energievolle sakesentrums. Jy kan uit die menigte toeriste-...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord, Roodepoort

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Roodepoort

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Roodepoort

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

Vanaf
R815
per nag (plek vir 2)
B&B in Tres Jolie, Roodepoort

Ramkiki Country English is 'n plattelandse landgoed in die Ruimsigvallei in Honeydew. Die landgoed skuil tussen reuse-wilgerbome waar poue al langs die rivier se lowerryke oewers pronk. Dié landgoed is die ideale...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Roodepoort

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 64 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Roodepoort B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Roodepoort akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Roodepoort akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]