Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Rooi-Els

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rooi-Els bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 18 resensies.

Rooi-Els

Mountain Retreat in UNESCO Biosphere

"Beautiful place. Seaside chill spot."

Rooi-Els

Klein-Hangklip

"Quaint, little coastal town."

Rooi-Els

Verreaux's View

"Rooiels is in 'n pragtige omgewing geleë en het ook 'n mooi strand. Ongelukkig is die las van bobbejane in Rooiels 'n groot probleem. Die inwoners (by keuse) het nie soos die aangrensende Pringle Baai en Betty's Baai maatreëls in plek deur gekontrakteurde firmas wat die bobbejane monitor en wegjaag wanneer hulle in die woongebied inkom en vakansiegangers in hulle huise lastig val nie. Was dit nie vir die probleem nie sou mens graag Rooiels as 'n vakansiebestemming wou aanbeveel!"

Rooi-Els

Rocklands on Sea

"Dit was ons eerste keer op Rooi-Els en ons was baie beïndruk. Die dorpie is klein en stil met grondpaaie en net een klein winkeltjie waar jy alles en nog wat kan koop. Die strandhuise is onpretensieus met nie te veel 'mansions'."

Rooi-Els

Riverview

"Baie lekker plek."

Rooi-Els

Riverview

"Breathtaking view. Perfect holiday destination. "

Rooi-Els

Riverview

"Dit was absoluut fantasties om die trop bobbejane in hul natuurlike habitat te sien."

Rooi-Els

Riverview

"Beautiful views. Quiet, safe and easily accessible. A great destination."

Rooi-Els

Cottage 82

"There are baboons - but you just need to be vigilant and keep doors & windows locked in the morning as they are mostly just looking for food. There are also rangers walking around to help ensure safety."

Rooi-Els

Cottage 82

"Lovely, but limited in what to explore locally. More suited for short stays."

Rooi-Els

Wonderlings B&B

"Baie skoon en aangename plek. Ideaal vir rus en ontspanning."

Rooi-Els

Cottage 82

"Baboons is scary."

Rooi-Els

Orutjaveva in Rooiels

"Be baboon-wise as there are many all around Rooi-Els. "

Rooi-Els

Waves Crest in Rooiels

"As jy privaatheid wil hê gaan na Rooiels toe."

Rooi-Els

Orutjaveva in Rooiels

"Maybe a bottle store would be an advantage."

Rooi-Els

Waves Crest in Rooiels

"Winderig in die somer."

Rooi-Els

Spirit Skies in Rooiels

"Perfect place to unwind."