Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rosendal

DeTuinen bied gerieflike verblyf in 15 smaakvol versierde tuinsuites in die plaasdorpie Rosendal in die Vrystaat. Die suites met slaapplek vir 2 het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, dié met slaapple...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paul Roux, Malotiroete

Geniet heerlike verblyf by die Rosenhof Exclusive Country Lodge in Paul Roux in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Ons voorsien luukse verblyf in 'n rustige omgewing en is binne maklike bereik van dorpe soos Clarens ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Bella Montagna Wedding Venue & Conference Centre is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit word al vir 5 generasies in die hartjie van die skilderagtige Oos-Vrystaat. Verblyf beskik oor 1 kothuis, 1 hoofhuis en 9 g...

25% af Winteraanbod!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Karmel Guest Farm skuil aan die voet van die prentjiemooi Malutiberge en bied verblyf naby die dorpie Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Dit is sowat 3 ure se ry vanaf Johannesburg en is dus die ideale oornagplek vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Drs Place Guesthouse is in die bekoorlike dorpie genaamd Fouriesburg geleë en het 'n skilderagtige uitsig op die Malutiberge. Die gastehuis het 5 ruim slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n g...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Old Country House and Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer, in die hartjie van Fouriesburg. Die klein dorpie is omring deur die Malutiberge en is net 10 km vanaf die Lesotho-grens. Kom ervaar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Ons Rots bied gasteverblyf in Fouriesburg en is die ideale oornagverblyf om die dorp se geriewe en besienswaardighede te verken. Verblyf by Ons Rots bestaan uit 3 gastekamers en 1 aparte selfsorgwoonstel. Die gaste...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cherry House is in Fouriesburg, 'n prentjiemooi dorp in die Malutiberge, geleë. Cherry House het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 4 verskillende eenhede wat basies vir selfsorg toegerus is. Elke eenheid het gr...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Rensburghoek Gaste Plaas bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas op die platteland, sowat 20 km vanaf Ficksburg. Daar is 2 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n apart...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za