Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hierdie gerestoureerde sandsteen-opstal wat dateer uit 1913 is sowat 5 km van Clarens af geleë. Die opstal staan op 'n luisterryke stuk landbougrond wat 890 hektaar groot is, en skouers skuur met die Maluti-berge. ...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Gypsy Guest House is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voet van die Malutiberge, geleë. Die dorp is bekend vir sy galerye, uitsigte, voetslaanroetes en museums. Dit is die perfekte plek vir diegene wat opsoek is ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mont Rouge Guest House is geleë aan die voet van die Rooiberge op 'n groot eiendom langs 'n staproete. Gaste het 'n onbelemmerde uitsig op die omliggende berge van hulle kamers af. Elke kamer het 'n en suite-badka...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Gate Guesthouse bied gasteverblyf in die vakansiedorp Clarens. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede en doendinge in die dorp kan besoek. Verblyf by The Gate Guesthouse beski...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Aspen Gastehuis is in Clarens tussen die berg en die rivier geleë. Die perseel grens aan die berg en die rivier wat deur die dorp vloei vorm die grens. Dit maak die gastehuis die ideale plek om na te ontsnap om te ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mt Horeb Manor is 'n luukse gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Clarens geleë is. Dié herehuis is stapafstand vanaf verskeie kuns- en kunsvlytwinkels, en restaurante in die dorpie. Verblyf word voorsien in 6 p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Blacksmith Cottage is 'n sandsteenhuisie in Clarens, 'n dorpie in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooibergberge. Die kothuis is naby die dorpsplein met sy restaurante en winkels. Natuurliefhebbers sal...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af. Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Elke eenheid het b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Joybells is in Clarens se rustige Swartland aan die voet van die Rooiberg geleë. Joybells bestaan uit 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die losstaande eenheid is op die eienaar se perseel geleë en b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Millpond House is in die Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë. Die huis is naby die Golden Gate Nasionale Park, staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë geleë. Die verblyf word in 5 slaapkamers met en s...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Welkom by Highland Quarters wat 4 luukse woonstelle bied met hul eie privaat ingange in die Highlander Centre wat grens aan die stadsplein. Elke kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n spieël...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Courtyard Guest House bied verblyf in 'n nuwe, moderne gebou wat is sentraal geleë is in Clarens/ Dit is ideaal vir gaste wat hul motors wil parkeer en die dorp te voet wil verken. Daar is 4 kamers in die ho...

Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Red Mountain House is in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens geleë en die verblyf is op die eerste verdieping van 'n kompleks. Elke kamer het 'n balkon vanwaar gaste die uitsig op die berge en oor Clarens k...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Upper House is in Clarens in die Vrystaat en dié dorp is bekend vir sy galerye, roetes, voetslaanroetes, forelhengel en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park en die Lesotho Highl...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za