Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Rosendal

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House is in die dorpie Clarens langs 'n dam met lieflike uitsigte oor die berge en water geleë. Clarens is, heel gepas, bekend as die "Juweel van die Vrystaat" en is aan die voorheuwels van die M...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Street Caffé Accommodation bied gerieflike B&B-verblyf in Clarens 400 m vanaf die dorpslein met sy winkels, restaurante, koffiewinkels en kunsgalerye. Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers wat elk 'n en suite-ba...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Belmont

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf bestaan uit 2 s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 8 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Belmont

Green Olive Residences is in Bethlehem, 'n groot dorp op die N5-hoofweg in die Vrystaat waar die Liebenbergsrivier deur 'n vrugbare vallei net noord van die Rooibergberge vloei. Verblyf is beskikbaar in 2 unieke g...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

By the Way Guesthouse is geleë in die beeldskone dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Ons is gerieflik na aan die ingang na die dorp en spog met manjifieke uitsigte oor die berge, ruim kamers en uitstekende diens....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Jo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hakuna Matata is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Clarens. Die perseel is ideaal geleë naby Clarens Gholflandgoed en verskeie ander geriewe in die middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4. Verb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hydro Room is 'n moderne huis in Larola, 'n veilige en stil buurt van Clarens. Die gastekamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind op 'n matras of hulle eie kot. Die slaapkamer-suite het sy eie ingang,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 1
Gastehuis in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za