Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Rosendal

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Rosendal van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Rosendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosendal gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosendal Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 200 km vanaf Rosendal

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en Welkom. Dit is perfek vir gaste wat wil ontspan voordat hulle weer in die pad val om verder toeris te ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar. Daar is 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Tuscana Villa Guesthouse is 'n dubbelverdiepinghuis in Panorama, Kroonstad. Dit bied gerieflike kamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 10 kamers met slaapplek vir 22. Elke ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Annelie's Bed & Breakfast is in Kroonstad, die perfekte oornagbestemming tussen Johannesburg en Bloemfontein, geleë. Kroonstad is ook die tuiste van verskeie feeste soos die Black Steers Rally en die Bokkie-week. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Hadeda Guest House bied oornagverblyf in Kroonstad. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Hadeda Guest House beskik oor 3 gastekamers en 1 self...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Kroon Manor is in die pragtige dorp, Kroonstad, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein geleë. Kroon Manor beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gesinseenheid met 2 aparte slaapkamers. Die kamer het 'n yskas...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Miss Ellie's Guest House bied luukse akkommodasie in die stylvolle, stil woonbuurt genaamd Wilgenhof. Die gastehuis se adres is Thringstraat 3, Kroonstad. Hierdie pragtige en suite-eenhede is absolute juwele. 'n Sno...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Kroonstad

Sandstone Gastehuis strek oor 2 eiendomme en is in Kroonstad geleë. Dié gastehuis is omring met oop spasies en 'n welige tuin. Dié gastehuis bied slaapplek in 8 en-suite kamers. Elke kamer het sy eie privaat ing...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Vista del Rio is in 'n sekuriteitskompleks in die dorpie Kroonstad in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word aangebied in 1 en suite-kamer met sy e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

The Well Gastehuis en Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Kroonstad, 'n dorpie aan die oewer van die Valsrivier. Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis met 2 slaapkamers en 2 aparte wooneenhede. Die slaapkamers in ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Oppihoek is baie sentraal geleë naby die skole en Kroon Hospitaal. Dit is minder as 1 km vanaf Checkers en 50 m vanaf Manny's Supermark. Hierdie gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 en suite-kamers, elk met s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Penny's Guesthouse is 'n luukse gastehuis in privaat besit wat in Kroonstad in die Noord-Vrystaat geleë is. Ons kenmerk is die vriendelikheid en gasvryheid waarmee ons gaste verwelkom. Die gastehuis is gerieflik ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Gaggle Inn is ’n netjiese, nuwe landgoed in Kroonstad. Slegs 2.5 Km vanaf die N1 en Shell Ultra City. Al ons chalets is losstaande en elke chalet het 1 slaapkamer en ’n en-suite badkamer met 'n bad en of 'n st...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Central Park bied gerieflike gastehuisverblyf in Wespark in Kroonstad. Die gastehuis het konferensiegeriewe en is sentraal geleë met toegang na die dorp, winkels en restaurante. Verblyf word in 3 gastekamers met s...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse bied asemrowende verblyf naby die N1-hoofweg in Kroonstad. Kroonstad is die ideale oorstopplek vir die moeë reisiger wat enige plek in Suid-Afrika besoek. Die gastehuis het 6 en suite-slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za