Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Ruiterbos

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Ruiterbos van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Ruiterbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Ruiterbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruiterbos B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruiterbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruiterbos B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R4 690
per nag (plek vir 2)
B&B in Ruiterbos

Garden Route Safari Camp bied B&B-verblyf en word deur die eienaar bestuur. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat sowat 22,5 km vanaf sentrale Mosselbaai. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel v...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Cheetah Lodge is 'n bekoorlike familie-B&B wat op 'n kleinhoewe in Mosselbaai geleë is, 'n dorpie op Suid-Afrika se pragtige Tuinroete. Die perseel is 10 km vanaf Hartenbos, langs die R328 wat na Oudtshoorn lei, en...


B&Bs binne 50 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartenbos, Mosselbaai

Angelene’s Guest House bied 'n uitsig oor Hartenbos en die oseaan en bied gerieflike verblyf in Hartenbos Hills. Hierdie ruim gastehuis het 8 kamers en 1 woonstel. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 976
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Die Bakke

Eldrew Guest House bied B&B-verblyf in Mosselbaai en spog met 'n mooi see-uitsig. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana, Outeniqua Strand

Melkhoutkloof Guest House bied 4 elegant gemeubileerde dubbelkamers met en suite-badkamers (bad en stort) in die stil, rustige seekant-oord Outeniekwastrand in Glentana. Dis ongeveer halfpad tussen Mosselbaai en Geo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana, Outeniqua Strand

Two Sunsets B&B is geleë in Outeniekwastrand naby Groot Brakrivier. Outeniekwastrand lê tussen George en Mosselbaai en is een van 'n paar kleiner dorpies aan hierdie ongerepte kuslyn. Die area bied 'n rustige vaka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Danabaai

JoJo's BnB is 'n nuwe B&B in die prentjiemooi woonbuurt Danabaai, 'n bewarea met fantastiese see-uitsigte naby Mosselbaai op die bekende Tuinroete. Die omgewing spog met 'n oorvloed van wild wat hoofsaaklik bestaan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]