Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Ruiterbos

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Ruiterbos van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Ruiterbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Ruiterbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruiterbos selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruiterbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruiterbos Selfsorg-eenhede

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ruiterbos

Half Moon Hollow Eco Cottage is ’n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in ’n klein vallei aan die voet van die Outeniekwa-berge langs ’n stroom. Dit is 30 km vanaf Mosselbaai. Hierdie unieke eko-vriendelike ...

25% af Aanbod!
VanafR1 150
R863
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ruiterbos

Outeniqua Moon Percheron Stud and Guest Farm bied uitstekende selfsorgverblyf in die platteland, en is tussen die Outeniekwaberge en die strande van Hartenbos en Mosselbaai geleë. Dié gastehuis bied ’n 25 m-lang...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ruiterbos

Blommekloof Plaas is 'n 16 hektaar-plaas wat in 'n klein gehuggie met die naam Leeukloof in die Ruiterbos-distrik geleë is. Dit is aan Mosselbaai se kant van die Outeniekwaberge en op die Robinsonpas, naby die R328...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Ruiterbos

River Valley Farm bied selfsorgverblyf op ’n pragtige, organiese plaas diep in die woud van die Outeniekwaberge op die Moordkuilrivier, 20 km vanaf Mosselbaai. Die rivier vloei die hele jaar lank deur die eiendom ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ruiterbos

Littlestone Cottage is 'n klipkothuis op 'n plaas aan die voet van die Outeniekwaberge in Mosselbaai. Dis aan die oewer van 'n rivier met 'n inheemse bos waar mens die stilte van die natuur kan geniet geleë. Daar i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ruiterbos

Secret Valley Cottage is 'n selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Outeniekwaberge. Die eiendom is sowat 15 km vanaf Kleinbrakrivier en 31 km vanaf Mosselbaai. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Ruiterbos

Langhoogte bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stil, rustige ligging wat uitkyk op die Outeniekwaberge, net 24 km vanaf Hartenbos en naby aan die Robinsonpas. Die eenheid kan 4 gaste gerieflik huisves. Dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Promisedland Farmstay is op 'n plaas naby Mosselbaai geleë en is omring deur pragtige berge en 'n uitsig oor die rivier wat deur die vallei vloei. Dié pragtige huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Habitat Guesthouse is 'n selfsorghuis vir 6 op 'n werkende plaas in die voorheuwels van die Outenikwaberge met 'n uitsig oor die Kaapse fynbos en die Ruiterbosvallei. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R886
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartebeeskraal Cottage is op ’n plaas in die Mosselbaai Distrik geleë en bied rustige, omgewingsvriendelike oornagverblyf waar gaste kan ontspan en herlaai. Dit spog met ’n pragtige uitsig oor die velde en op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]