Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Kroondal (1)
Kroondal (11)
Rustenburg Town (35)
Voorstede
Phokeng (2)
Protea Park (6)
Rustenburg North (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (102)
B&Bs (18)
Wildsplase (14)
Hotelle (5)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Rustenburg

4 / 5  
volgens 180 resensies
Lees regte resensies van Rustenburg van 180 geverifieerde gaste.
Indien jy Rustenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Rustenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rustenburg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rustenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rustenburg Wildsplase

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Rustenburg

Kudu's Rus is 'n Suid-Afrikaanse wildlodge in die Noordwes-provinsie. Dit is in 'n malaria-vrye streek, in privaat besit en slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lugha...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kroondal, Rustenburg

Manor Hill se doelstelling is om asemrowende funksie-venues vir tema-funksies in Rustenburg, troues, konferensiegeriewe en luukse verblyf aan gaste te voorsien. Manor Hills het 10 Gesin-suites wat elkeen 'n privaat...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cashan, Rustenburg

Glen Ross Guest Lodge is 'n nuwe 4-ster gastelodge in Rustenburg. Ontspan en geniet uitstekende, dog bekostigbare, B&B-akkommodasie, ideaal vir sake, konferensies en romantiese wegbreke. Ideale oornagverblyf vir rei...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg

'Milorho' is die tradisionele Tsonga woord vir 'drome' of 'dromer'. Dis die ideale plek as jy 'n natuurliefhebber is wat van die rustigheid van die natuur en bergagtige areas hou. Milorho Lodge skuil aan die noord...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kroondal, Rustenburg

Bambela Herberg is 'n luukse en eksklusiewe gaste-lodge 2,5 km vanaf die Waterfall Mall en 7 km vanaf Rustenburg se middestad. Bambelela Lodge bied eksklusiewe akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers. Bam...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Silwerkrans, Rustenburg

Makinky Manzi beteken "iets anders by die water" en is tussen die Losberge - die uitbreiding van die Magaliesberge en die Pilanesberge - geleë. Makinky Manzi is 'n asemrowende, pragtige bosveld-wildplaas met 'n gro...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg

N4 Guest Lodge is 'n bekoorlike gaste-lodge in die Donkerhoek/N4-area in die Rustenburg-omgewing. Dit is na aan al die omliggende myne. Rustenburg is bekend vir sy prag en natuurlike omgewing. N4 Guest Lodge weerspi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Green Side Accommodation bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die lodge het 'n uitsig op die Rustenburg Gholfbaan en is naby die middedorp. Die lodge het 24 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 2 enk...

Vanaf
R1 838
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied aan besoekers en sakereisigers die perfekte wegbreekplek van die gehaas en gejaag van die moderne lewe. Dit is geleë in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika, net ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg

Welkom by Amritz Private Lodge & B&B. Ry 29 kilometer van Sun City af en skielik sal jy vrede en rustigheid ontdek in 'n privaat omgewing waar die bos pragtig met luukse geriewe gekombineer is sonder om die natuurli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rustenburg wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Rustenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Rustenburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za