Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 7 - 35 lekke plekke om te bly
Klip-Vissie is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die pragtige kusdorpie Jacobsbaai geleë is. Hierdie huis is ideaal vi...
A Whispering Whale is in Jacobsbaai langs die Weskus geleë. Jacobsbaai is een van die mooiste en mees selfonderhoud...
Kwaaibaai View is 'n moderne, opgeknapte, ruim vakansiehuis met stylvolle dekor en 'n pragtige uitsig oor Kwaaibaai...
Palmboom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Jacobsbaai. Die woo...
Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil ...
Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en is perfek vir 'n klein gesin w...
Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragt...
Bayside Luxury Studios bied gerieflike selfsorg-verblyf in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié v...
Albatros Nessie is 'n toevlugsoord in Jacobsbaai wat gerieflike selfsorgverblyf ver van die gedruis van die stad bi...
Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af...