Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
65 lekke plekke om te bly
Zuider Zee spog met pragtige see-uitsigte en is net 800 m vanaf die hoofstrand in Salt Rock. Dit is ook net 22 km v...
Fairview Guest House bied selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ba...
The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande eenheid wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt...
Salt Break Apartment is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 gaste, slegs 800 m vanaf Salt Rock-strand. Die woonstel is...
Tiffany's Beach House is 'n lieflike, ou strandfrontkothuis in Salt Rock. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverbl...
Luxury Beach Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis wat net 2 minute van Salt Rock-strand af is. Dit is ideaal vir d...
Driftwood Coastal Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne opset in die klein dorpie, Salt R...
Howela Beach House is 'n pragtige dubbelverdieping vakansiehuis in Salt Rock, 'n dorpie langs die Dolfynkus. Salt R...
Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Salt Rock, net 150 van die hoofstrand af. Luister na di...
33 Chakas Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die strand in...