Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
20% af Aanbod!
VanafR2 060
R1 648
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sand Bay

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur. Die verb...

Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Ommidraai bied 'n knus gastekamer in 'n privaat tuiste in Sandbaai. Die gastekamer is ideaal vir paartjies of sakereisigers en is binne bereik van Sandbaai strand, 2 minute se ry vanaf Whale Coast-winkelsentrum en n...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Elizabeth House is 'n lieflike gastehuis in Sandbaai, tussen Hermanus en Onrus. Die eenheid is lekker naby pragtige strande, staproetes op die rotse langs die kus en die Hemel-en-Aarde-vallei. Die verblyf word in 7...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 47 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Sand Bay

Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Kennedy's Beach Villa is by die Onrusriviermonding geleë met ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon wat enige oordeelkundige gas van 'n uitsonderlike, eksklusiewe en luukse ervaring verseker. Dit is 'n móét vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Matshana Lodge op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Onrus geleë. Die landgoed is lekker naby die dorp se geriewe, minder as 6 km van Hermanus se middedorp en gewilde walviskykpunte af. Verblyf besk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Beach Walk Gastekamers is in Onrus in die prentjiemooi Overberg-streek geleë. Onrus lê langs die kuslyn, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen die berge en die see. Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Whale Rock Luxury Lodge spog met 'n helderwit fasade, 'n interieur wat onlangs opgeknap is volgens 'n kontemporêre styl, en 'n atmosfeer wat spreek van gasvryheid en welstand. Die lodge is in Westcliff geleë en se...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

48 on Dawson bied oornagverblyf in die kusdorpie Onrus naby Hermanus. Die verblyf is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Hierdie boetiekgastehuis is net 'n klipgooi van die kranspaadjies wa uitkyk oor Walkerbaai in Hermanus geleë en beskik oor 6 luukse en suite-kamers, elk met hul eie ingang na die tuin. Die tuin wat uit inheemse pla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sand Bay gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Sand Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sand Bay akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]