Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Selfsorg-eenhede

43 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 800
R2 280
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Pashasha is 'n Xhosa woord wat "alles is goed" beteken, en by hierdie strandhuis is alles beslis goed. Die huis is ontwerp vir Suid-Afrikaanse pret, ontspanning en 'n luukse bederf by die see. Hierdie elegante, gem...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Die huis het 2 individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Al die nodige geriewe is beskikbaar om jou verblyf onvergeetlik te maak. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Coliz House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n lieflike drieslaapkamer-gesinshuis in Sandbaai naby die hoofstrand en net 6 km van Hermanus af. Dié gesinshuis is een van die oudste huise in Sandbaai en is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Walker Bay Sea Kayaking, Bientang’s ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

30 Branderdraai bied ‘n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai en het 'n besondere ligging bokant die wandelpad van Sandbaai na Onrusrivier, direk teen die water. Dit is ideaal om rustig saam met vriende en familie te...

Voorkeurvennoot
10% af Weeksdae!
VanafR597
R537
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sand Bay

Ocean Song Self Catering is naby die strand geleë vir 'n lekker wegbreek by die see. Dit is in Sandbaai in Hermanus geleë. Akkommodasie word gebied in bekostigbare en gehalte-selfsorgeenhede vir gaste wat op soe...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af. Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, oopplan-sitk...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Die Kliphuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Sandbaai, 'n klein dorpie tussen Onrusrivier en Hermanus. Die woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n ko...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowat 5 km van Hermanus-sentraal en verskeie gewilde walviskykpunte. Hierdie kompakte vakansiehuis he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sand Bay selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Sand Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sand Bay akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]