Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandbaai akkommodasie
64 lekke plekke om te bly
Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op ...
30 Branderdraai bied ‘n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai en het 'n besondere ligging bokant die wandelpad van San...
Mountain View Casita is 'n losstaande selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat op die veilige Mountain View-landgoed ...
Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Die huis het 2 individueel versierde slaapkame...
138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar g...
99 De Villiers is 'n bekoorlike selfsorgeenheid aan die voorkant van die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. ...
Sandy Shores Cottage is 'n ruim kothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Die k...
Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowa...
Mountain and Sea Cottage is 500 m vanaf Onrus en Sandbaai se kuspad en dit is 'n pragtige vakansiekothuis op die ei...
40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, ...