Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Welkom by AmaKhosi Guesthouse, jou eerste keuse vir verblyf in Hermanus. AmaKhosi is 'n gastehuis met ruim en suite-kamers wat almal individueel, volgens 'n Suid-Afrikaanse tema, versier is. Geniet die ontspanne a...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sand Bay, Sandbaai

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Sandbaai Country House is in Sandbaai in Hermanus geleë. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die streek kan verken. Dié area is bekend vir walvisse, fynbos, vars lug, rus, vrede en die pragtige natuur. Die verb...

Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandbaai

Ommidraai bied 'n knus gastekamer in 'n privaat tuiste in Sandbaai. Die gastekamer is ideaal vir paartjies of sakereisigers en is binne bereik van Sandbaai strand, 2 minute se ry vanaf Whale Coast-winkelsentrum en n...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Schulphoek House is in die bewaarde Schulphoekbaai in Sandbaai geleë, 4 km van Hermanus se middedorp af. Die baai is rustig en die tuiste van verskeie see-spesies, veral vir die walvisse wat hier rus gedurende hull...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 61 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Sandbaai

Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Kennedy's Beach Villa is by die Onrusriviermonding geleë met ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon wat enige oordeelkundige gas van 'n uitsonderlike, eksklusiewe en luukse ervaring verseker. Dit is 'n móét vi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Matshana Lodge op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Onrus geleë. Die landgoed is lekker naby die dorp se geriewe, minder as 6 km van Hermanus se middedorp en gewilde walviskykpunte af. Verblyf besk...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Beach Walk Gastekamers is in Onrus in die prentjiemooi Overberg-streek geleë. Onrus lê langs die kuslyn, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen die berge en die see. Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

48 on Dawson bied oornagverblyf in die kusdorpie Onrus naby Hermanus. Die verblyf is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Whale Rock Luxury Lodge spog met 'n helderwit fasade, 'n interieur wat onlangs opgeknap is volgens 'n kontemporêre styl, en 'n atmosfeer wat spreek van gasvryheid en welstand. Die lodge is in Westcliff geleë en se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za