Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (185)
B&Bs (40)
Wildsplase (1)
Hotelle (18)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 141 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 141 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Sandton

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Mark Karam Podiatrist, Bryan Park-winkelsentrum, die Bryanston-buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing. Dikalo Highston het 7 kamer...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Sandton

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
B&B in Woodmead, Sandton

Heleen's B&B is 7 km vanaf Sandton City en naby die Gautrain-busroete. Die area is bekend vir sy museums, kunsgalerye, restaurante, casinos, vermaak en naglewe. Dis die ideale bestemming vir reisigers wat op soek is...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Sandton

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 6 kamers wat geskik is vir sakereisigers of as oornagverblyf. Elke kamer...

16% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bramley, Sandton

Kiendo Bed and Breakfast is sentraal geleë in Bramley, Johannesburg, naby Melrose Arch, Rosebank Mall, Sandton Mall en Wanderersstadion. Die 2 Franse eienaars het 'n passie vir gasvryheid en mense, en gaste kan die...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R375
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

The Spinneys is ’n B&B in die veilige buurt, Winston Ridge, Johannesburg. Dié B&B bied verblyf in 2 stylvolle kamers met gehaltebeddens. Elke kamer het sy eie privaat badkamer. Dit het 'n gemeenskaplike sitarea,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

Maru's B&B is in Sandton en naby die Gautrein geleë. Hulle bied gerieflike en ruim slaapkamers met ontbyt ingesluit. Die kamers is elk individueel versier en toegerus met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer,...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton

2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ’n opwindende plek vir sakereisigers, inwoners, gaste wat inkopies wil doen, toeriste en dié...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sandton B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Sandton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sandton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za