Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 3 - 209 lekke plekke om te bly
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde va...
Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, g...
Phil's Country Loft is 'n selfsorgdorpshuis op 'n veilige landgoed in Salfred, Sandton. Die landgoed is ideaal gele...
Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wo...
Die Dynasty Forest Sandown Serviced Apartments word deur die Dynasty Property Group besit, wat ook die Dynasty Fore...
Black Brick One at Sandton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gauteng, ideaal vir 'n paartjie. ...
De Lone Hill Haven bied bekostigbare verblyf in 'n veilige en rustige omgewing. Dit is 'n veilige woonbuurt in Sand...
Tequesta 68 Self-catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sandton en is ...
Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer...
Reserved Suites Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Lombardy-kompleks in Broadacres, Fourways. ...