Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 5 - 209 lekke plekke om te bly
20onPlover is 'n oulike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is in 'n veilige...
Craighall House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis in Craighall naby Sandton en...
Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is ne...
Crawford Flatlet is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Norscot, Johannesburg. Dit is ideaal vir sa...
Lavender Cottage is 'n bekoorlike gastehuis in die stil woonbuurt Paulshof, in die noorde van Sandton. Dit is die i...
Kent Manor Guest Suites bied verblyf in privaat selfsorgsuites in 'n stil woonbuurt in Bryanston-Oos, Sandton. Die ...
Zuri Residences is in Johannesburg, en bied verblyf binne stapafstand van plaaslike restaurante en winkels. Die kom...
City Lodge Hotel Fourways is ideaal geleë in die sake- en ontspanningskern van Johannesburg se noordelike voorstede...
Hotel Sky Sandton bied B&B-verblyf in Sandton en is net 250 m vanaf die Sandton City Shopping Centre en die Sandton...
MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net ...