Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (185)
B&Bs (41)
Wildsplase (1)
Hotelle (18)
Gastehuise (63)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton Gastehuise

62 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die gewilde Sandton City winkelsentrum en is maklik bereikbaar via William Nicol-rylaan en Sandton-rylaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

The Dorr Guesthouse is in een van die strate in Sandton geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf, sowel as die vriendelike gasvryheid van 'n privaat huis. Die gastehuis is in op 'n landgoed in Hurlingham Manor gele...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

Paulshof Guesthouse is in 'n rustige, blaarryke tuin in die Paulshof-woonbuurt in Johannesburg geleë. Paulshof Guesthouse beskik oor 3 eenhede en 5 kamers. Die 3 eenhede is goed toegerus met toebehore, kookgerei, ...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton

The Apartments is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oor sy eie ingang. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Sandton

House of Pharaohs Boutique Hotel and Conference Centre is in Bryanston geleë en bied luukse verblyf en konferensie- en opleidingsgeriewe. Die unieke verblyf is vreedsaam en omring deur 'n pragtige tuin. Verblyf is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton

Sandton Executive Suite is in Morningside geleë, 'n rustige, veilige woonbuurt met parke, 'n rivier en staproetes wat goed versorg word. Die instansie is net 3,7 km vanaf Sandton se sakekern. Verblyf word in 'n ek...

30% af Aanbod!
VanafR1 390
R973
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Sandton. Elkeen van die individueel ontwerpte suites bied jou 'n private patio en tuinuitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van ons beeldskone tu...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton

Treehouse on Maple is 'n luukse B&B in die eksklusiewe Sandton wat omring is deur lowerryke tuine, hoë bome en 'n wonderlike voëllewe. Dié B&B in 'n Amerikaanse styl word deur Sean Waywell besit en deur Abby Geil...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton

Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesburg. Dié area is ideaal vir sakereisigers, inwoners, mense wat inkopies doen en toeriste. Verblyf w...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton

Santa Monica at Roger bied verblyf in Magaliessig, Sandton. Dié gastehuis is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede en geriewe te verken. Verblyf word gebied in 4 kamers en 1 kothuis wat eenders ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sandton gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Sandton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sandton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za