Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 4 - 220 lekke plekke om te bly
Phil's at The Glades is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige residensiële kompleks wat op die Riverglades Landgoed in ...
CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funks...
102 Talana Court is 'n lieflike woonstel in Sandhurst, Sandton wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby winkels,...
Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en...
Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesbu...
Crawford Flatlet is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Norscot, Johannesburg. Dit is ideaal vir sa...
Tequesta 68 Self-catering Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sandton en is ...
Hluhluwe - Sandton Hotel Apartments is in Sandton in Gauteng ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaan...
Tiree B&B is 'n oase van luukse kalmte en stilte. Gaste kan kies of hulle bloot 'n privaat luukse blyplek wil hê en...
The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike...