Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (186)
B&Bs (38)
Wildsplase (1)
Hotelle (22)
Gastehuise (62)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 107 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 107 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton Hotelle

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
15% af Winteraanbod!
VanafR1 550
R1 318
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Sandton

One Hyde Park bied stadsverblyf wat naby Sandton, Hyde Park en Rosebank geleë is. One Hyde Park is 'n luukse ontwikkeling wat 'n moderne stadsleefstyl pas. Die instansie spog met 'n volledige gimnasium, 'n konferen...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dunkeld, Sandton

Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en intieme B&B met ouwêreldse sjarme. Die boetiekhotel is in Hyde Park, Sandton, binne 4 km van Sandton-winkelsentrums en Sandton Convention Centre. ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek. Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 1 standaard k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Faircity Falstaff is 'n puik ingerigte en intieme hotel in 'n plattelandse styl in Sandton, Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel st...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR613
R307
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers dank...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bryanston, Sandton

City Lodge Hotel Bryanston is gebou op wat eens 'n pragtige kwekery was en spog nou met ontwerperstuine en 'n swembad sodat gaste in die buitelug kan ontspan. Die hotel is oorkant Mediclinic Sandton en naby hoofwe...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Classique Grace Boutique Hotel in Sandton is net 5 km vanaf Sandton City Mall. Dié hotel bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Sandton

33 Melville Road is 'n statige en oorspronklike herehuis in Johannesburg in die eksklusiewe noordelike voorstad Hyde Park wat dateer uit die 1950's. Die binnekant van die herehuis is klassiek en modern en gebruik kl...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hurlingham, Sandton

The Marion on Nicol is 'n lieflike boetiekhotel wat in die rustige, lowerryke buurt, Hurlingham in Sandton geleë is. Die hotel is op 'n groot perseel met groot, welige tuine geleë wat uitkyk oor die swembad. Ver...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Sandton Lodge Rivonia is in die lowerryke woonbuurt Rivonia naby Sandton se sakekern, Sandton City en Nelson Mandela Square geleë. Verblyf word in 32 en suite-kamers met lugversorging gebied. Kamergeriewe sluit 'n...

Vanaf
R4 095
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton

Die manjifieke Renaissance-argitektuur van die Michelangelo, in die hartjie van die Sandton se SSG, en sal 'n blywende indruk op jou maak. Dis in Nelson Mandela Square, bekend as Afrika se sake- en leefstyl-hoofstad...

Vanaf
R4 236
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandown, Sandton

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sandton hotelle blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Sandton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sandton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za