Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (197)
B&Bs (39)
Wildsplase (1)
Hotelle (18)
Gastehuise (64)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Sandton

4.4 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Sandton van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sandton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandton Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Sandton

Ruby Homes het 'n sjarmante en kontemporêre atmosfeer. Die woonstel is in 'n medium-grootte Toskaanse kompleks met pragtige tuine en 'n swembad-area op die grens van Fourways en Lonehill. Die woonstel se kombuis ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton

Sandton Sky Haven bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in die Sandton Skye-woonstelkompleks in Sandton. Daar is 'n restaurant op die onderste verdieping van die woonstelkompleks. Di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hurlingham, Sandton

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe. Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Sandton

Augusta Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde enkelwoonstel op die tweede verdieping van 'n kompleks in Fourways, Johannesburg. Die woonstel is op 'n veilige landgoed en het toegang ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton

Lotus Guest House is in Morningside Manor en bied elegante, gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in Morningside in Sandton op 'n 3000 m²-perseel met ou bome en 'n goed onderh...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strathavon, Sandton

180 Webber Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige tweeslaapkamer-tuinkothuis in 'n kompleks in Sandton. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en is naby die sakekern en plaaslike win...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bryanston, Sandton

Rustic Cottage @ Shepston House is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste in Bryanston en is ideaal vir 'n enkel- of sakereisiger en paartjies wat die area besoek. Dié vrystaande kothuis beskik oor 1 slaapkamers...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunninghill, Sandton

Ruby Homes Sunninghill Sandton het 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Cubana-kompleks in Sandton. Die woonstelle is gerieflik geleë naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede. Dié woon...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af. Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton

Blue Chip Accommodation is in Sandton, Johannesburg geleë en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers met storte, asook 'n bad in die hoofslaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Sandton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Sandton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sandton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za