Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (179)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 521
per nag, vir 2 mense
Hotel in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en be...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 178 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kw...


Hotelle binne 50 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lawrence Rocks, KwaZulu-Natal

Desroches 317 is 'n hotelkamer in die Desroches Hotel in Margate. Die hotelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het dubbelbed en en sui...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Estuary Hotel & Spa skuil aan die onderkant van KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié Kaaps-Hollandse hotel is in 1941 gebou, kyk uit oor die riviermonding en bied afgesonderde toegang tot die beskermde Silver-strand. ...

Vanaf
R1 154
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisiger...

Vanaf
R1 758
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

Hill Billion Hotel is naby Shelly Beach, hoog op 'n heuwel, net bo Oslo Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié hotel bied verskeie verblyfopsies en is ideaal vir 'n gesinsvakansie en sakereisigers. Die hote...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Umthunzi Hotel is 'n bekroonde, luukse hotel en konferensiesentrum in Umtentweni. Dit is na aan die strand en die besige dorpie, Port Shepstone. Dié moderne hotel en konferensiesentrum verwelkom vakansiegangers, sa...

20% af Aanbod!
VanafR1 440
R1 152
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Hotel is in 'n skilderagtige vallei naby die Oribi Gorge Natuurreservaat en bied B&B-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of sakewegbreek. Verblyf in Oribi Gorge Hotel beskik oor verskil...


Hotelle binne 100 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in KwaZulu-Natal

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inh...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pennington, KwaZulu-Natal

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Pennington. Dié toonaangewende hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sake-verblyf. Verblyf is beskikbaar is 48 gastekamers en 1 Presidensië...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sanlameer hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za