Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (179)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Selfsorg-eenhede

176 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 2201 is ’n sonderlinge selfsorg-villa in die veilige San Lameer Landgoed. Die San Lameer Landgoed het ’n wêreldklas-gholfbaan en Blouvlagstrande. Die landgoed bied verskeie doendinge soos rolbal, vyf...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa is in die hartjie van die landgoed geleë en het slaapplek vir 6 gaste. Die boonste villa het 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2525 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die San Lameer-gholflandgoed. Dié landgoed is 'n wonderlike vakansieplek wat 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n gholfbaan met 18 putjies...

10% af Aanbod!
VanafR1 750
R1 575
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sanlameer

Sanlameer Villa 2101 Accommodation is in Sanlameer Estate aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sanlameer

Villa 3106 is 'n volledige gemeubileerde selfsorghuis met 3 slaapkamers in Sanlameer en bied luukse akkommodasie. Die villa bestaan uit 3 volledig gemeubileerde slaapkamers. Een slaapkamer met 'n en suite-badkamer...

25% af Weeksdae!
VanafR900
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom. Dié oopplan-villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n slaaparea, ko...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur met pragtige see-...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2412 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Verblyf word gebied in 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die eenheid. Die hoofsl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sanlameer selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za