Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (185)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur met pragtige see-...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2001 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Di...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2505 is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë, stapafstand van verskeie ontspannings- en sportgeriewe af. Die land...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2906 is 'n lieflike selfsorg-villa op die grondvloer van die veilige en gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is stapafstand vanaf verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die landgoed bied veilige ...

Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2707 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuu...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer is 'n veilige en stil landgoed in Southbroom, KwaZulu-Natal en is ideaal vir gesinswegbreke of gholfspelers. Die villa bied slaapplek aan 7 gaste en het 3 luukse slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2412 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Verblyf word gebied in 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die eenheid. Die hoofsl...

Vanaf
R2 695
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3205 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 B...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2916 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n privaat villa met 2 slaapkamers in die San Lameer-oord langs die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die villa het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, leefarea e...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1906 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed teen die Suidkus. Die landgoed spog met verskeie geriewe wat alle gaste kan gebruik. Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sanlameer selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za