Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (185)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2529 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is vol wild, unieke plantegroei, voëlsoorte en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bew...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer 3010 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die stil en veilige omgewing bied gaste alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie. Alle geriewe is meestal slegs ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sanlameer

Villa 3106 is 'n volledige gemeubileerde selfsorghuis met 3 slaapkamers in Sanlameer en bied luukse akkommodasie. Die villa bestaan uit 3 volledig gemeubileerde slaapkamers. Een slaapkamer met 'n en suite-badkamer...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die veilige en gewilde San Lameer Estate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of ag...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 575
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 1916 is 'n selfsorg-eenheid wat op die wat pragtige San Lameer-landgoed geleë is. Dié landgoed bied verskeie doendinge wat stapafstand van die villa is, soos kanovaart en swem by die hotel. Die v...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3005 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys spog met verskeie wildsoorte, plantegroei, voëlspesies en legio doendinge vir die hele gesin...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3514 is op die San Lameer Landgoed. Dit is aan die Laer Suidkus van KwaZulu-Natal en 'n subtropiese paradys volop wild, plant- en voëlsoorte, sowel as doendinge vir die hele gesin. Dié 200 hektaar...

Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1936 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuu...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3404 is op die San Lameer-landgoed aan die KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n subtropiese paradys wat ryk is aan wild, fauna, flora en voëllewe, en bied vermaak vir die hele gesin. Hierdie ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3708 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit gel...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2519 is op die San Lameer Landgoed. Dié landgoed is aan die suidkus van KwaZulu-Natal en verskeie wild, fauna, flora en voëls kan in dié subtropiese paradys gesien word en bied iets vir die hele ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estate geleë is. Die villa is privaat en goed in stand gehou en dit is ideaal vir 'n vakansie saam met j...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2830 is in die San Lameer Landgoed teen KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar...

Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3506 is op die San Lameer-landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en spog met wild, fauna, flora en voëls - iets vir elkeen in die gesin. Dié natuurbewarea van 20...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1926 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dié landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Dit bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hekt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die Sanlameer selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za