Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (187)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (185)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1927 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit ge...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 12405 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is vol wild, unieke plantegroei, voëlsoorte en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-be...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3116 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis 'n 200 ha-natuurbewar...

Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10419 is op San Lameer-landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natalse Suidkus en spog met wild, fauna, flora en voëls. Die natuurreservaat van 200 hektaar het 'n kampioenskapgholf...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10426 is in die San Lameer Landgoed teen KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaa...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3512 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dis 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe, asook doendinge vir die hele gesin. Dié 200 ha-bewarea...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2106 skuil in San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die bewarea waarin beslaan 200 hektaar en daar is 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direk...

Vanaf
R2 775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2814 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys spog met verskeie wildsoorte, plantegroei, voëlspesies en legio doendinge vir die hele gesin...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2908 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 12101 is op die San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Sanlameer selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za