Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Schoemanskloof

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Schoemanskloof van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR590
R531
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemanskloof

Die Sterkspruit Plaas is op 'n platorand geleë wat deel van Drakensberge vorm en spog met 'n uitsig oor die pragtige Schoemanskloofvallei. Die Manor House Shalom het 4 kamers. Die Lemon-kamer het 'n dubbelbed en '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemanskloof

Old Joe's Kaia bied unieke verblyf wat deur 'n familie bestuur word in die pragtige, malaria-vrye Schoemanskloofvallei, halfpad tussen Machadodorp en Mbombela (Nelspruit) op die N4-tolpad. Die onderneming fokus op '...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Schoemanskloof

Kilmorna Manor is 'n unieke huis wat op 'n 208 ha-natuurreservaat in die malariavrye Schoemanskloof geleë is. Gaste kan gerus vanaf dié gastehuis op 'n daguitstappie Kaapsehoop, Dullstroom of Krugerwildtuin toe ga...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Schoemanskloof

Knus versteek in die pragtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer van Mbombela (Nelspruit). Geleë op 'n plaas omring deur sitrusboorde, wat sag die geur van lemoen bloeisels versprei in die lentetyd. Die krokodil...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Schoemanskloof

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elandsvallei, Mpumalanga

Ametis Guest Farm bied gemaklike selfsorg-oornagverblyf op 'n 455 ha-plaas langs die N4 naby Waterval Onder in Mpumalanga. Die plaas is in die Elandsvallei geleë en gaste kan na hartelus visvang, voetslaan, voëlky...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Kaapsehoop Horse Trails is op 'n skilderagtige plaas aan die bopunt van die Drakensberge se platorand, aan die buitewyke van Kaapsehoop geleë. Dit bied 'n gerieflike toevlugsoord vir natuurliefhebbers en is ideaal ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House is in die hartjie van die bergdorpie Kaapschehoop geleë en is 'n familiebesigheid wat fokus op ware gasvryheid. Verblyf word in 8 luukse en suite-kamers gebied. Gaste kan kies tussen Koning...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage is in Kaapschehoop in Mpumalanga en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer. Die privaat en gerieflik netjies. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim dub...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation is in Kaapsehoop in die Mpumalanga-provinsie geleë. Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Die kamers is elkeen uniek versier met dubbelbeddens. Die en suite-badkamers het of 'n stort ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die natuur rondbeweeg. Die verblyf het luuks-, dubbel-, 2-enkelbed en sakpaskamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]