Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Schoemanskloof
4.6/5
volgens 28 resensies

Lees regte resensies van Schoemanskloof van 28 geverifieerde gaste.

Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof akkommodasie

Bladsy 2 - 16 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Mankele bied selfsorgverblyf en 'n kampeerterrein vir die hele gesin in die hartjie van Mpumalanga, Suid-Afrika. Ma...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 990
per nag, vir 8 mense

Mountain Pondokkie is 'n ou klipkothuis wat uit ongeveer 1900 dateer en op die Falls Fish-plaas in die pragtige, in...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 990
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense

Goederus Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n klein makadamianeut-plaas in die Schoemanskloofvallei. Dit is die id...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense

Kilmorna Manor is 'n unieke huis wat op 'n 208 ha-natuurreservaat in die malariavrye Schoemanskloof geleë is. Gaste...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)

Knus versteek in die pragtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer van Mbombela (Nelspruit). Geleë op 'n plaas omr...

Swembad
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 050
per nag, vir 11 mense

Clancy Forest Lodge skuil in 'n privaat bewarea buite Mbombela en bied selfsorgverblyf wat onafhanklik van die trad...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 11 mense

Verblyf binne 10 km van Schoemanskloof
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)

Wolwekrans Eco Lodge, ook bekend as die Juweel van Mpumalanga, is op die 120 hektaar Schoemanskloof-platorand geleë...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)

Verblyf binne 50 km van Schoemanskloof
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Mbombela (Nel...

Swembad
Braaiplek
Wildritte
Wildkyk
Swembad
Braaiplek
Wildritte
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)

Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Mbombela (...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Dombeya Farm is 'n lieflike klipkothuis met 'n aparte ingang, wat op die eienaar se eiendom in die stil en lowerryk...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)