Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Schoemanskloof

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Schoemanskloof van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Schoemanskloof

Goederus Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n klein makadamianeut-plaas in die Schoemanskloofvallei. Dit is die ideale basis vir gaste wat Mbombela (Nelspruit), Witrivier, Sabie, Graskop, Hazyview en Kaapsehoop bes...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemanskloof

Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Mbombela (Nelspruit) en 100 km van die Krugerwildtuin af. Caracal Lodge word omring deur luisterryke berge wat '...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Schoemanskloof

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 750
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Crocriver Chalet is 'n ruim selfsorg-chalet met slaapplek vir 6 op 'n plaas in Schoemanskloof. Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbedd...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Schoemanskloof

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Sudwala Lodge skuil onder die Sudwala-grotte aan die voet van die Mankelekeleberg en aan die anderkant vloei die Houtboslooprivier. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in smaakvol versierde chalets en bied baie...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Mankele bied selfsorgverblyf en 'n kampeerterrein vir die hele gesin in die hartjie van Mpumalanga, Suid-Afrika. Mankele is in 'n pragtige, inheemse woud na aan die Sudwala-grotte, langs die Houtboslooprivier. Die g...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Mbombela (Nelspruit). Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Upwood is in die Walkersons Estate geleë, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei. Dit is naby die Dullstroom Natuurreservaat, Verlorenvallei Natuurreservaat en die Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentru...

Vanaf
R2 124
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Calverton Lodge is 'n selfsorg-gastelodge op die Calverton Estate wat op die rand van die Drakensberg-bergreeks, net suid van Lydenburg geleë is. Dit is net 4 ure se ry vanaf Johannesburg. Calverton is 'n bekende b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Killarney Plaashuis en Kothuis naby Mbombela (Nelspruit) is 'n eksklusiewe plaashuis en kothuis in 'n rivier-vallei van uitstaande natuurskoon. Die huis bied 7 slaapkamers en 3 badkamers en is apart van die plaas-...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Mountain Retreat Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis. Kom ervaar die rustigheid en stilte van die berge op pad na die Krugerwildtuin en net 3 uur sy ry van Johannesburg af. Dié kothuis bied verblyf vir 8...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]