Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

35% af Winteraanbod!
VanafR1 620
R1 053
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

The Grosvenor Guest House is teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad geleë. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat die rustigheid en mooi omgewing rondom Simonstad w...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murdock Valley, Seaforth

The Lookout is 'n kontemporêre gastehuis wat net 'n paar treë vanaf Valsbaai se kus in Simonstad geleë is en ononderbroke uitsigte oor die see en Hottentots Hollandberge bied. Die gasheer en -vrou, Colin en Clai...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

Penguins View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis in Simonstad met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en op die berge in die verte. Die huis is stapafstand vanaf Boulders Beach en die p...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Froggy Farm, Seaforth

Residence William French Guest House bied bed en ontbyt en is in die bekoorlike kusdorpie Simonstad geleë. Die verblyf is teen die berg met 'n uitsig oor Boulders-strand en die wye oseaan. Dit is ideaal vir gaste w...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Froggy Farm, Seaforth

Whale Tide Guest House is hoog teen die berg in Simonstad geleë en kyk uit oor die Roman Rock-vuurtoring en die gewilde Boulders-strand wat die tuiste van Afrika-pikkewyne is. Dié lieflike gastehuis bied ononderbr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaforth

Spacious Mountainside Home is 'n pragtige, moderne gastehuis teen die berg in Simonstad wat panoramiese uitsigte oor Valsbaai bied. Die gastehuis is in 'n stil area net 2 minute se ry vanaf strande soos Longbeach, ...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 68 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Seaforth

Vanaf
R1 872
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Simonstad, Wes-Kaap

Whale View Manor Guesthouse is in Simonstad, een van Kaapstad se mees gesogte bestemmings. Dié voorstad bied verskeie kulturele-, avontuur-, ontspannings-, see- en land-aktiwiteite en toere aan besoekers. Whale V...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glencairn, Wes-Kaap

15 on Penguin is 'n gastehuis in Glen Marine in Simonstad. Dit is teen Glen Marine se berghange geleë en kyk uit oor die beeldskone Valsbaai. Ons is die ideale basis vanwaar jy die skiereiland kan verken en is naby...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glencairn, Wes-Kaap

Ollava Guest Room is in Glencairn geleë en kyk oor Valsbaai uit. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n privaat ingang. Dit maak op 'n gemeubileerde balkon wat oor die se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Seaforth gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Seaforth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Seaforth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za