Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Selfsorg-eenhede

51 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Flying Penguin bied selfsorg- en B&B-verblyf in Simonstad, die perfekte plek om heen weg te breek as jy naby aan die natuur wil wees, maar ook naby die stad. Al die kamers het 'n see-uitsig en die verblyf is net 'n ...

20% af Naweke!
VanafR3 600
R2 880
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seaforth

6 On Horatio is 'n selfsorgvakansiehuis in Simonstad. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en bied ononderbroke uitsigte oor die hawe, berge en see vanaf die dek. Die ruim en smaakvol ingerigte drieverdiepinghuis be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth

Bosky Dell (beskutte plek) is waarskynlik een van die min versteekte wegkruipplekke in die Kaap. Die ligging is uiters uniek, reg bo die ikoniese Boulders-strand. Hierdie groot plaashuis, met waenhuis en stalle ink...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Seaforth

Seaforth Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in die pragtige area van Seaforth in Simonstad. Die kompleks is ideaal naby restaurante en 1 km vanaf Boulders Beach. Die woonstel het slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Seagetaway bied selfsorgverblyf aan gesinne, vriende en paartjies in Simonstad in die Kaapse Skiereiland. Bespreek jou ontspannende wegbreek by die see by een van ons 4 eenhede: Die Kothuis, Superieure eenheid, Sakp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth

Porcupine Walk is 'n pragtige, privaat selfsorg-suite in ’n stil doodloopstraat, 2 km vanaf Simonstad se middestad geleë, op pad na Kaappunt. Die eenheid is op die grondvloer van die eienaar se dubbelverdieping...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

Sunrise @ Solent is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonstad. Dié historiese gebou spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai. Die gebou skuil teen die hange van die berg en dié woonstel op die ee...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Edwardian Town House is 'n hoë selfsorghuis net 'n entjie se stap vanaf Simonstad se middedorp. Dit is ideaal vir besoekers wat die Kaapse Skiereiland wil verken. Hier heers warm, ontspanne atmosfeer en dit is baie...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Rocklands Nest is in die pragtige vlootdorpie Simonstad geleë. Dié dorp is vol geskiedkundige besienswaardighede en huisves die Brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbree...

15% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Villa Simon is 'n tweeslaapkamerhuis met moderne afwerkings en geriewe. Albei slaapkamers bied see- en berg-uitsigte. Die slaapkamers het albei koningingrootte-beddens en in die studeerkamer op die onderste vloer ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Seaforth selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Seaforth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Seaforth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za