Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Selborne

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Dié gastehuis het 'n 4-ster-gradering van die toerismeraad (TGCSA) en is in die luukse voorstad, Selbourne, wat uiters sentraal geleë is. Dis naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park Winkelsentrum met ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Rainbow Guesthouse het 'n warm atmosfeer wat dit 'n huis weg van die huis af maak. Dit is in die hartjie van Selborne, naby winkels en alle geriewe. Verblyf is beskikbaar in 7 Dubbelkamers wat geskik is vir 2 gast...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Quarry Lake Inn is in 'n stil voorstad van Oos-Londen geleë en is 'n gerieflike gastehuis wat op 'n gerehabiliteerde gruisgroef uitkyk. Inheemse bome en plante is aangebring om die natuurlike omgewing te onderhou e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Selborne

Fusion House bied B&B in die vreedsame buurt, Berea, in die hartjie van Oos-Londen. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is 'n lekker plek om te ontspan, rus en herlaai. Daar is 6 kamers...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne

Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Selborne

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vincent, Cambridge

Princes Lodge Guest House is in die kusstad Oos-Londen geleë en bied gerieflike akkommodasie naby die middestad. Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n enkelkamer. Elke dubbelkamer het 'n k...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Cambridge

Royal Guest House bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die stil voorstad Cambridge in Oos-Londen. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van Oos-Londen en is na aan die N2 en etlike minute se ry vana...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Vincent Heights

Hierdie 'Frans-geïnspireerde' gastehuis staan in 'n doodloopstraat, sentraal geleë en naby strande, restaurante en ander aantreklikhede in Oos-Londen. Alle 'Hampton House' se kamers is apart van die hoofhuis met ...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Selborne gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Selborne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selborne akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]