Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Selborne

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Selborne van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Selborne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Selborne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selborne selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selborne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selborne Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Selborne

Shalom Gastehuis is in Oos-Londen in die gesogte buurt, Selborne, wat sentraal geleë is en is naby die lughawe, strande, gholfbaan en Vincent Park-winkelsentrum wat 'n rits winkels, restaurante en fliekteaters het....

Vanaf
R799
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Selborne

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Baysville

Roy en Mandy Stevens sien daarna uit om jou te verwelkom by Aloha B&B, in Baysville, 'n pragtige voorstad van Oos-Londen. Jy word uitgenooi om jou verblyf in ons gemaklike, goed toegeruste kamers te geniet waar jy j...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Oos-Londen

Villa Seren bied verblyf in selfsorgwoonstelle wat geskik is vir sakereisigers en langer besoeke. Villa Seren is in die eksklusiewe residensiële buurt Berea op 'n krans bo Durban. Verblyf word in standaard-atelje...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vincent Heights, Vincent

Vincentia Odd Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kothuis op ’n woonerf waar die eienaars ook bly. Die kothuis is nie vas aan die hoofhuis nie. Dit is in die voorstad Vincent in Oos-Londen. Hierdie ko...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent, Vincent Heights

Windsong is gerieflik en sentraal geleë in die rustige voorstad Vincent, naby die Vincent Park Winkelsentrum. Dit is net 10 minute se ry vanaf die pragtige Nahoon-strand en 25 minute se ry van Oos-Londen se lughawe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Southernwood

JFT Jewels Self catering Apartments is in Southernwood, Oos-Londen. Hierdie veilige gebou is 11 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Verblyf word in 6 selfsorgwoonstelle vir 10 gaste en 60 gastekamers gebied. Elke selfsorg...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vincent Heights, Oos-Londen

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige buurt, Vincent Heights, naby Vincent Park en die Hemmingways Shopping Centre in Oos-Londen. Dis net 2,5 km van Nahoon- en East-strand af. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

14 On Beach bied selfsorgverblyf in Nahoon, Oos-Londen, ’n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die subtropiese klimaat, lang ure van sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige strande maak van dié area ’...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Bonnie Doon

8 on Utrecht is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel op 'n woonerf maar met 'n privaat ingang. Dié klein juweel is in 'n straatjie in Bonnie Doon, naby restaurante, koffiewinkels en Nahoonstrand. Dié oopplan-atelj...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Selborne selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Selborne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selborne akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]