Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (7)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Selbourne

4.3 / 5  
volgens 64 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 64 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Selbourne

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Gqeberha (Port Elizabeth), bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubile...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Pine Tree Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en histories...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Gqeberha (Port Elizabeth)-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer. Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, konin...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

First Avenue Guesthouse bied B&B-verblyf in ’n lodge in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) se luukse strandfrontbuurt. Dié gastehuis is reg oorkant die pad van Gqeberha (Port Elizabeth) se bekende Hobiestrand...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. H...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Blue Lotus Guesthouse bied B&B-verblyf in Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ook naby die strand, restaurante en die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks. Die verblyf bestaan uit 6 gastek...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Palace Guest House bied B&B-verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp is teen die kus en spog met die perfekte kombinasie van warm water, strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word in 7 dubbelkamers,...

Vanaf
R6 370
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Mantis No5 Boutique Art Hotel is net 200 m van die strand af en bied verblyf in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die hotel spog me t'n privaat kunsversameling en wêreldklas-geriewe wat alles met die hand u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Selbourne B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Selbourne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selbourne akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]