Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (7)
Wildsplase (7)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Selbourne

4.2 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 50 km vanaf Selbourne

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Bay Inn is 'n gastehuis in die skilderagtige kusbuurt van Bluewater Bay aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis is naby restaurante en 2 winkelsentrums geleë. The Bay Inn bied verblyf i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bluewater Beach Accommodation bied gerieflike verblyf op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dit is geleë in Bluewater Beach, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n v...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Kelzane Guesthouse is in Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis word deur 'n wonderlike paartjie wat goed na hulle gaste omsi...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bluewater Guest House is 'n 3-ster-gastehuis wat deur die toerismeraad geakkrediteer is. Dit is in 'n lieflike buurt van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, naamlik Bluewater Bay. Al ons kamers het TV's en M-Net, ko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Blouwaterbaai is een van die lekkerste en gerieflikste areas om in te bly as jy in Gqeberha (Port Elizabeth) kuier, of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is. Die nuwe Coega-hawe en die industriële ontwikkeli...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Algoa Inn is in Algoa Park in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf in 'n huislike en vriendelike omgewing vir sakereisigers en vakansiegangers. Die ligging bied toegang tot die sentrale sakeke...


Gastehuise binne 100 km vanaf Selbourne

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Carnarvon Dale is 'n kleinerige 3-ster-lodge wat deur die eienaar bestuur word en in die Amakhala Wildreservaat-area geleë is. Hierdie lodge is taamlik eksklusief en bied slaapplek aan slegs 4 gaste. Gaste het 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth)

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriew...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Newton Sands Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park. Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Selbourne gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Selbourne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selbourne akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]