Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (7)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Selbourne

4.3 / 5  
volgens 64 resensies
Lees regte resensies van Selbourne van 64 geverifieerde gaste.
Indien jy Selbourne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Selbourne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Selbourne hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Selbourne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Selbourne Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 100 km vanaf Selbourne

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

City Lodge Hotel Port Elizabeth bied gemaklike, gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte vir sake- en ontspanningsreisigers. Die hotel spog met die kenmerkende #Café, eie aan die City Lodge-groep, en gaste ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Courtyard Hotel Port Elizabeth bied die beste strand-, sake- en ontspanningsgeriewe. Dis langs die Boardwalk Casino and Resort-kompleks, oorkant Humewood-strand, 8 minute vanaf die middestad en 10 minute vanaf die l...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R788
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Road Lodge Port Elizabeth is naby die 3 ander Road Lodge-hotelle wat in dié stad is en bied verblyf wat elke reisiger se sak pas. Dit is naby Hobie-strand in Somerstrand, die Boardwalk Casino and Entertainment Wold...

40% af Aanbod!
VanafR2 870
R1 722
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Beach Hotel is op die strand in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied 'n rustige wegbreek naby Humewood, Kings-strand en die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks. Die hotel het lieflike en su...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Radisson Blu Port Elizabeth bied B&B-verblyf op die strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié hotel is binne 300 m van die Blouvlagstrand af geleë en het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n sakeweg...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Isango Gate Boutique Hotel and Spa bied rustige, pragtige verblyf met Afrika-Zen-tuine, 'n oopplan-dekarea, aardse kleure, moderne lyne en stylvolle dekor en 'n kalmerende see-atmosfeer. Dis werklik die ideale plek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Cacadu-distrik, Karoo

Wolwefontein Hotel is een van die 5 enigste oorblywende spoorweg-hotelle in Suid-Afrika. Die hotel is gerestoureer en opgeknap, tog het die ouwêreldse bekoring van die 1930's toe die hotel gebou is, behoue gebly. K...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die hotel het 'n stoep wat reg rondom strek en is sowat 15 km vanaf Jeffreysbaai en 55 km vanaf Gqeberh...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Patensie, Kouga-Omgewing

Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-gemeenskap, Patensie. Hierdie dorp is in die Sarah Baartman Distrik van die Oos-Kaap geleë. Dit bied di...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Savoy Hotel is ’n lieflike hotel in Jeffreysbaai en is stapafstand van winkels en restaurante af. Die hotel is slegs 1 blok van die hoofstrand af, ’n ideale ligging vir dié wat Jeffreysbaai wil verken. Geriefl...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Selbourne hotelle blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Selbourne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Selbourne akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]