Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (5)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Simonstad

4.9 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Simonstad van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Simonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Simonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simonstad B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simon's Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simonstad B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
15% af Aanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Simonstad

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Simonstad

Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand v...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth, Simonstad

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Simonstad

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon. Let asseblief ons bie...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth, Simonstad

Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulders Beach en is omring deur plaaslike fynbos. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste 'n keuse van suit...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 59 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Simonstad

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Wes-Kaap

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

1 Mountain Rd Boutique B&B is teen die berg en bied lieflike kamers wat 'n uitsig oor Vishoek, die strand en Valsbaai bied. Daar is 4 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het en na 'n stoep met 'n panoramiese ui...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

33% af Aanbod!
Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Simonstad B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Simonstad akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Simonstad akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za