Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Lodges (5)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Skeerpoort

4.6 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Skeerpoort van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Skeerpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Skeerpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skeerpoort B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skeerpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skeerpoort B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Skeerpoort

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam is in die veilige West Lake Country & Safari Estate geleë en bied uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Dié huis is pragtig versier en bied verblyf in kamers wat ook pragtig ...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Skeerpoort

Die Ou Pastorie is 'n bekoorlike B&B in Skeerpoort. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die Ou Pastorie beskik oor 8 uniek- en s...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Skeerpoort

25% af Weeksdae!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Noordwes

Rivendell House is 'n gerieflike, moderne selfsorghuis in een van Hartbeespoort se mees eksklusiewe landgoed, waar gemsbokke, njala's en springbokke rond wandel. Rivendell bied gerieflike verblyf ideaal vir gesinn...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Leopard Lodge is in die bos naby die Hartbeespoortdam geleë. Dié Afrika-boslodge is ontwerp om die natuurlike omgewing te weerspieël en gebruik natuurlike bronne sover moontlik. Die rustige lodge is op 250 hektaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Re-union Vacations bied B&B-verblyf in Kosmos Ride. Dié gastehuis is naby die Magaliesberge en die Hartbeespoortdam. Daar is 9 individuele kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n en su...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Watershed Guest House is in die pragtige area om die Hartbeespoortdam geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 2 wittebroodsuites wat aan gaste 'n ontsnap uit die besige st...

33% af Naweke!
VanafR1 550
R1 033
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Galagos Lodge is in die skilderagtige dorpie Kosmos teenaan die Magaliesburg-bergreeks geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Ons grasdak-toevlugsoord is 'n ideale ontmoetingsplek vir resiger...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 600
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Kosmos, Bojanala

In die hartjie van die klein Monaco van die Hartebeespoortdam is die eksklusiewe Kosmos Manor Gastehuis, waar 'n hartlike verwelkoming vir jou wag. Die span wag om jou van die dag wat jy hier aankom tot die dag wat ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartbeespoort, Bojanala

Tuskers Bush Lodge is reg langs die Olifant-bewarea in Hartbeespoort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in luukse kamers, net 'n entjie van die olifantstalle af. Gaste kan gerus die bosveld se rus en vrede kom ge...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
B&B in Kosmos, Bojanala

Die Hartbeespoort Dam Lodge is 'n pragtige en unieke wegbreekhawe vir diegene wat rus en vrede soek. Dis in die veilige dorpie Kosmos geleë, met die mees besonderse uitsigte, nie net op die Hartbeespoortdam nie, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Skeerpoort B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Skeerpoort akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Skeerpoort akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]