Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Wildsplase (5)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Sodwanabaai

4.3 / 5  
volgens 98 resensies
Lees regte resensies van Sodwanabaai van 98 geverifieerde gaste.
Indien jy Sodwanabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Sodwanabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sodwanabaai wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sodwana Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sodwanabaai Wildsplase

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
20% af Aanbod!
VanafR510
R408
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai

Triton Dive Charters & Lodge is in Sodwanabaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Ons bied akkommodasie in 'n natuurlike dennewoud, net ver genoeg van die geharwar af om rustigheid en ontspanning te verseker. Ak...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Qondwane, Sodwanabaai

Nwambu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso Vleilandpark in Mbazwana, KwaZulu-Natal geleë. Ons bied beide kampeergeriewe en houthut-akkommodasie en kan tot 40 gaste akkommodeer. Daar is 8 toegeruste hout-chalets e...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai

Mseni Lodge is binne die Isimangaliso Wetland Park, sowat 5 minute se ry vanaf Isimangaliso se hoofhek. Ons chalets is so ontwerp dat dit met die duinwoude en ongerepte natuur saamsmelt. Verblyf is word aangebied m...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai

Sodwana Bay Lodge skuil agter die hoogste plantbegroeide sandduine in die wêreld en is sowat 5 km van die see af in die hartjie van Maputaland geleë. Die lodge is noukeurig ontwerp om die ongekunstelde, omgewingsv...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sodwanabaai

Sodwana Bay Lodge House 45 is 'n selfsorg-houthuis in Sodwanabaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Die huis het gedeeltelike ui...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Sodwanabaai

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma Roberts besit en bestuur. Die lodge is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Umkhumbi bied selfsorgverblyf en is nie ver va...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Bushwillow Collection is in Hluhluwe aan die Olifantkus geleë en bied tradisionele, byderwetse en knus verblyf vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 8 ga...


Wildsplase binne 100 km vanaf Sodwanabaai

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Leopard Walk Lodge is op die rand van 'n rare sandboshabitat in die Suni-Ridge Privaat Wildreservaat. Dit bied gaste die geleentheid op 'n onvergeetlike ervaring naby die natuur te beleef deur die lodge se wye versk...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Nibela Lodge is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë in KwaZulu-Natal, 'n Wêrelderfenisgebied met 'n unieke diversiteit van fauna en flora. Verblyf word aangebied in grasdakhout-chalets wat met houtpaadjies verb...

Vanaf
R1 521
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Aloe View Rock Lodge is geleë op 'n privaat wildplaas na aan die Lebombo-bergreeks in Hluhluwe in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte weg van die gedrui...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Jozini

Jozini Tiger Lodge is geleë langs die oewers van die skideragtige Jozini-dam in KwaZulu-Natal. Geleë in die hart van die Zulu Koninkryk met sy ryk erfenis en ongerepte natuurlike skoonheid, is Tiger Lodge 'n opwi...

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pongolapoortdam, Jozini

Jozini Lebombo Lodge bied gerieflik gemeubileerde kamers in Jozini, net 5 minute van die middestad af, wat dit ideaal maak vir oornaggaste en besoekers aan die omgewing. Gaste het 'n keuse van kamers met lugversorg...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Msunduze River Lodge is 'n veilige lodge op 'n wildbeskermingsperseel naby die N2 tussen Hhluhluwe en Mkuze. Dit word deur die eienaars, Rose en Mike, bestuur. Die lodge skuil in die skadu van die pragtige Lebombo...

Vanaf
R4 950
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Bayala Private Safari Lodge and Camp is 'n gesinslodge wat onlangs opgeknap is en net 3 ure se ry van Durban se King Shaka-lughawe af is. Bayala is in 'n malariavrye Groot 5-bewarea geleë wat uit 30000 ha ongerepte...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Mkuze

Biweda Nguni B&B is in Mkuze en bied gehalteverblyf for sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Biweda Nguni B&B bied 'n verskeidenheid...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sodwana Bay wildsplase blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Sodwana Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sodwana Bay akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za