Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Wildsplase (5)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Sodwanabaai

4.3 / 5  
volgens 98 resensies
Lees regte resensies van Sodwanabaai van 98 geverifieerde gaste.
Indien jy Sodwanabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sodwanabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sodwanabaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sodwana Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sodwanabaai Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n li...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

Phumulani Lodge and Campsites is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van Sodwana en die lodge is omtrent 4 km van Sodwanabaai af en ...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

Jesser Point Boat Lodge is in die ongekunstelde vakansiedorpie Sodwanabaai geleë. Dit bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle met stoorspasie vir jou boot. Die ontspanningsarea is 'n plek waar die hele gesin ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai

Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat die hoofhuis grens in Sodwanabaai in die Mbazwana-area. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelb...

10% af Aanbod!
VanafR480
R384
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies. By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

SeaXplore Lodge and Dive Center is in Sodwanabaai en is deel van 'n wêreld-erfenisgebied bekend vir sy mooi natuurskoon, die Groot 5 en uitsonderlike duik-geleenthede. Dit is naby die strand en 50 km van die naaste...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Seevarkie Guest House is 'n selfsorg-lodge in Sodwanabaai langs die ooskus. Besienswaardighede in dié area sluit Sodwanabaai Nasionale Park, iSimangaliso Moeraslandpark en Sodwanastrand in. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sodwanabaai

Reefteach Lodge is in Sodwanabaai aan Suid-Afrika se Ooskus geleë. Besienswaardighede in die omtrek sluit wildreservate, die Sodwanabaai Nasionale Park, die iSimangaliso Vleilandpark en Sodwanastrand in. Verblyf ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sodwanabaai

Dumehlezi is omtrent 9 km vanaf die hoofstrand in Sodwana geleë. Daar is 8 selfsorg-eenhede, van eenslaapkamer oopplan-eenhede tot drieslaapkamereenhede. Sodwanabaai is 'n paradys met helderblou water en goue stran...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

Sodwana Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis, wat in die buitewyke van Sodwanabaai se reservaat geleë is. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad. Verblyf word in ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Inkwazi Beach Camp is selfsorgverblyf. Daar is ten volle toegeruste kombuisies met yskaste en vrieskaste vir elke hut. Braaigeriewe, 'n boma vir kampvure en 'n aparte sitkamer is beskikbaar. Die kothuise het slaapp...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

Camp Jonathan sakpas-gesinsverblyf in Sodwanabaai. Verblyf word in chalets en rugsakreisigers gebied wat slaapplek vir 124 gaste het. Die chalets bied basiese geriewe soos enkelbeddens, plafonwaaiers en ’n yskas....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai

Sodwana View Holiday Homes is net 6,8 km van die strand af. Indien jy rus en vrede nodig het om af te skakel, sal jy definitief hier tuis voel! Hier kan jy lekker in die sitkamer ontspan en uitkyk oor die Ngoboselen...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Emoyeni Dive Lodge is in Sodwanabaai geleë en bied selfsorgverblyf. Emoyeni beteken "plek van die wind" in Zulu en die lodge bied ’n keuse tussen en suite-chalets, chalets sonder badkamers of safari-tente. Elke...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai

Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn is in die landelike omgewing van Sodwanabaai, in die hartjie van Zululand in KwaZulu-Natal, geleë. Gaste kan die strand met 'n verskeidenheid doendinge soos duik, snorkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sodwana Bay selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Sodwana Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sodwana Bay akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za