Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Somerset East

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Somerset East van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerset East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset East Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Somerset East

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Glen Avon-plaas is 'n pragtige, historiese plaas, aan die voet van die Boschberge, net 12 km vanaf Somerset-Oos, wat al vir 7 generasies in die familie is. Verblyf word gebied in kothuise wat slaapplek het vir 2, 5 ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Somerset East

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Esperant Private Game Reserve bied 'n ongelooflike bosveldondervinding vir jou en jou gesin of vriende om bietjie te ontspan, asook stilte en rustigheid vanaf die stad se gejaag. Esperant is sowat 150 km vanaf Port...

Vanaf
R7 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Die pragtige gerestoureerde plaashuis by Donkerkloof bied die ideale, wonderlike wegbreekplek. Sit en ontspan op die stoep wat reg rondom die huis strek en kyk hoe die voëltjies in die peperbome tjirp terwyl die ro...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pearston, Karoo

Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en Somerset-Oos op die skilderagtige Blue Crane-roete op pad na Port-Elizabeth en Oos-Londen. Kom en v...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Kuduland Shack is 'n rustieke maar bekoorlike selfsorg-eenheid in die verste hoek van 'n werkende plaas in die Oos-Kaap. Dit bied privaatheid in die natuur. Die huisie kan slegs met 'n SUV of 'n 4x4 met 'n hoë gr...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pearston, Karoo

Turksvygrivier Safari's is 'n familieplaas wat boer met skape en wild 10 km van Pearston af, ’n klein dorp in die Karoo. Die plaas is ’n rustige vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ’n wegbreek uit...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bedford, Amathole-distrik

Kaga Mountains Backpackers is gemaklike rugsakreisigerverblyf in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap en is ideaal vir reisigers. Dié rugsakreisigerverblyf is aan die oorkant van Eaglehout Furniture wat ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Cradock, Karoo

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Cradock, ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaa...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Somerset East

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Wilgerfontein Private Game Farm is in die hartjie van die Karoo, teen die oewer van die groot Visrivier geleë. Die welige area spog met rivier-woude en Karoobosse en huisves ook 12 verskillende spesies bokke. Stads...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Somerset East akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za