Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Somerset East

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Somerset East van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Somerset East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset East B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset East B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East

Herberg Manor is in Somerset-Oos geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 5...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset East

Gate 66 bied verblyf in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Daar is twee eenhede, die Tuinwoonstel en KAMER 2. Die groot, netjiese kamers is goed toegerus met platskerm TV en VOL DSTV en gratis WiFi. Daar is ook braai g...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Somerset East

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...


B&Bs binne 100 km vanaf Somerset East

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pearston, Karoo

Leopard's Valley Gasteplaas bied gerieflike verblyf in 'n 200 jaar-oue plaashuis in die Afrika-bosveld. Dit is in 'n bergagtige amfiteater in die Sneeuberge, reg in die middel van die sentrale Karoo en minder as 100...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Die Chameleon Bed & Ontbyt is 'n ten volle toegeruste, luukse verblyfplek. Ons het DSTV, yskaste en lugversorgers in ons eenhede. Ons ses eenhede word daagliks gediens. Daar is 'n kamerdiensfasiliteit vanaf ons te...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock, Karoo

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is 'n B&B wat op 'n gesinsvriendelike sitrusplaas in die buitewyke van Kirkwood geleë is. Die plaas is ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood, Selbourne

Dié familie-sitrusplaas is slegs 30 minute se ry vanaf die malaria-vrye Addo Olifantpark, en is een van die handjie vol lodges wat aan die oewer van die Sondagsrivier geleë is. Ons gaste het ’n keuse van 5 luuks...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset East B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Somerset East akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset East akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za