Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Somerset East

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Somerset East van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Somerset East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset East gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset East Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis in 'n stil, veilige area in die pragtige Somerset-Oos. Die personeel bied hartlike gasvryheid, asook skoon, vars en ruim kamers. Verblyf word gebied in 7 kamers. Elke kamer...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

Altenburgh Accommodation bied oornag-, langtermyn- en korttermynverblyf in Somerset-Oos. Dit is sentraal geleë en is 200 m van die sakekern en 'n kort afstand van verskeie besienswaardighede af. Verblyf word in wo...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos, bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing aan gaste wat hier aandoen en nie só 'n juweel in 'n klein, plattelandse dorpie verwag nie. Jy sal net die regt...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 5 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

Avondrust Guesthouse is naby aan die middedorp van Somerset-Oos, binne stapafstand vanaf die sakekern. Daar is 'n restaurant 40 m oorkant die pad. Die gastehuis het 10 kamers, elkeen met en suite-badkamers. Die sty...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East

Blue Crane Lodge is lekker huislik en in die pragtige Somerset-Oos op die Oos-kaapse Blue Craine-roete geleë. Somerset-Oos is bekend vir biltong, kraanvoëls en heerlike kos. Verblyf word gebied in 10 en suite-kam...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Somerset East

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

The Old Butler House is 2 pragtige huise wat in 1814 en 1840 gebou is. Die 2 ou herehuise is langs mekaar in die historiese deel van Cradock geleë, elkeen met sy eie unieke geskiedenis. Die eenheid bestaan uit 2 ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Die Tuishuise is gastehuise in 'n Victoriaanse styl wat liefderik gerestoureer is. Die huise is in Markstraat in Cradock in die Oos-Kaap en lei na Victoria Manor, 'n deftige hotel uit die jaar 1848. Antieke meubels ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. ...

15% af Naweke!
VanafR925
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cradock, Karoo

Albert Huis is 'n pragtige vroeg-Victoriaanse Herehuis in 'n groot, skaduryke tuin. Die en suite-kamers het elkeen privaat toegang deur die tuin. Elkeen is ook toegerus met met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset East gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Somerset East akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset East akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za