Resensies van Somerset East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Somerset East bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
Henriette K. - 16th December 2019
staying in Somerset East
Pragtige dorpie!
Amore E. - 17th September 2019
staying in Somerset East
Die kruis se uitsig was baie mooi.
Hennie B. - 29th June 2019
staying in Somerset East
Die restaurant agter Avondrust is puik, bespreek net vroegtydig.
Rob B. - 31st March 2019
staying in Somerset East
Only went there for the race.
Patrick H. - 18th March 2019
staying in Somerset East
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Travy B. - 24th December 2018
staying in Somerset East
Fitted in with our leisure mood.
Linda M. - 21st November 2018
staying in Somerset East
Not much to do in the town. Interesting historical buildings and a gallery.
Sonja C. - 29th October 2018
staying in Somerset East
As gevolg van stakings was die strate verskriklik vuil gewees.
Willie O. - 18th July 2018
staying in Somerset East
Wat 'n verassing!
Wendy C. - 25th June 2018
staying in Somerset East
Pragtige dorpie met vriendelike mense.
Jaco M. - 17th May 2018
staying in Somerset East
Baie mooi dorpie en beplan al klaar om hom weer te besoek.
Nellie R. - 12th March 2018
staying in Somerset East
Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!
Naomi N. - 6th February 2018
staying in Somerset East
Die vriendelikheid en spontaniteit van die inwoners het my dadelik opgeval.
Tina K. - 22nd January 2018
staying in Somerset East
Die ligging is pragtig - aan die voet van die berge, in ‘n rustige omgewing. Dis omring deur netjiese boerderye, en die pad daarheen is goed.
Nicole O. - 15th December 2017
staying in Somerset East
Nie ideaal om laat Vrydagaand of aan die begin van 'n maand daar aan te kom nie.
Willem C. - 23rd October 2017
staying in Somerset East
Min eetplekke, veral vroegoggend.
Debbie C. - 31st May 2017
staying in Somerset East
Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis en karakter met heelwat eg Victoriaanse huise en vriendelike inwoners. Aande is snerpend koud in die wInter. Neem 'n baadjie saam en geniet 'n heerlike glasie rooiwyn op die "deck" van Somerset on Main Pub n Grub!
Gert D. - 14th March 2017
staying in Somerset East
Baie interessante dorp en beslis baie mooier as verskeie ander dorpe in daardie omgewing. Ek het verskeie pragtige foto's in die dorp geneem.
Geurt B. - 7th January 2017
staying in Somerset East
There is a lot in Somerset East and this is a rural town steeped in history. However, with the current municipal management, as is the case in many others in the Eastern Cape, the town is not clean and the roads in the town leaves much to desire. Somerset East, you have what a lot of towns would wish for, get it in shape and be proud of the history and use it to the town's benefit. You have Battis, Piet Retief and many more, use it to be on the map!
Pieter L. - 30th August 2015
staying in Somerset East
Well-organised and clean town worth visiting.
Marianne D. - 10th April 2015
staying in Somerset East
'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is.
Michele B. - 7th April 2015
staying in Somerset East
Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great.
Hans V. - 17th December 2014
staying in Somerset East
Baie besienswaardighede en die natuur rondom Somerset-Oos is besonders.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za