Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes B&Bs

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR890
R712
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

KhashaMongo Gästehaus is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Eienaars Chantal en Robby Langer vermaak hul gaste met hartlike gasvryheid. Die naam KhashaMongo i...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes

Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken. Akkommodasie word in 5 s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes

Villa Helderberg is 'n splinternuwe intieme en luukse B&B en het vyf luukse kamers en 1 luukse selfsorg-kothuis. Villa Helderberg bied luukse en stylvolle suites op 'n rustige plattelandse estate met 'n rustige, lu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Monte Sereno, Somerset-Wes

Majorca House is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf bied en in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Majorca House ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes

7th Heaven Lodge & Tours bied bekoorlike verblyf in eenhede met 'n plattelandse styl in Somerset-Wes aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die see. Verblyf is beskikbaar in 1 kothui...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Heldervue, Somerset-Wes

The Views Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes geleë met toegang tot die Kaapse Wynlande. Die gastehuis het 'n groot tuin, stoep en 'n lieflike swembad. Verblyf word in 3 gastekamers met uitsigte oor...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 3)
B&B in Somerset-Wes

WaitnSea Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van Helderberg in Somerwet-Wes. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by WaitnSea Guest House behel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset-Wes B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Somerset-Wes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]