Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Somerset-Wes

4.6 / 5  
volgens 252 resensies
Lees regte resensies van Somerset-Wes van 252 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerset-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Somerset-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset-Wes gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Somerset West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerset-Wes Gastehuise

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Somerset-Wes

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Rome Glen, Somerset-Wes

Jacqui's Place is 'n privaat huis in Rome Glen, 'n stil, rustige buurt on Somerset-Wes wat op die Helderberg uitkyk. Die eenheid is op die eienaar se erf en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer he...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Somerset-Wes

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes

Tuckaway is 'n gastehuis op die bekende Broadlands Stoetplaas net buite Somerset-Wes. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net 6 km van Gordonsbaai-strand en 10 km van Somerset Mall af. Die verblyf b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Somerset-Wes

Mooring House is 'n gastehuis met ruim en smaakvolle B&B- of selfsorg-akkommodasie in Somerset-Wes teen die hange van die Helderberge. Met uitsigte op die berg as agtergrond en see-uitsigte in die voorgrond is dié ...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Raithby, Somerset-Wes

Raithby Winelands Historical Cottage is aan die rand van die geskiedkundige dorpie, Raithby, met 'n mooi uitsig oor die majestueuse Helderberg. Die kothuis dateer uit vroeg 1900 en was oorspronklik deel van 'n groot...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spanish Farm Ext 1, Somerset-Wes

Welkom by De Molen Gastehuis. Ons bied luukse akkommodasie op 'n rustige plattelandse landgoed met 'n rustige en veilige ligging. Die gastehuis is geleë in die luukse voorstad van Spanish Farm, Somerset-Wes op die ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes

4 Heaven Gastehuis verwelkom jou by 'n unieke tipe plattelandse leefwyse. Ons is in die buitewyke van Somerset-Wes geleë, in die hartjie van die Kaapse wingerde. Jou gashere, Melanie en Uwe, het die landelike kwali...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes

M2T Guest House bied sakpas- en gerieflike selfsorgverblyf in Somerset-Wes, net 3 minute se ry van die Somerset Centre en 5 minute se ry van die strand af. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers met aparte ingan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Somerset-Wes gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Somerset-Wes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Somerset-Wes akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]